TESTIMONIALS

See what clients had to say about our service.

Ek kan getuig dat Patrick Ellis se kos en dienste uit die boonste rakke is. Hulle het amper 6 jaar terug vir ons troue ‘n spitbraai gedoen, en ons gaste praat nou nog van hoe lekker die kos was.

Ria Sayers

Hi, ek wil net baie dankie sê vir julle wonderlike diens. Ons kos was van die beste gehalte en my gaste het dit baie geniet. Dankie weereens en ons sal weer van jou dienste gebruik. Ons het meer gekry as wat ons betaal het voor. Ek waardeer baie. Dit was baie lekker en die kos was op tyd. Dankie.

Leilani

Baie dankie chef Lizette, jou diens vandag was puik asook die ete. Alles was baie lekker. Dankie Patrick Ellis.

Elize Smith Hiscock

Hosted another successful Valentines Dinner for our ladies. Thanks to Patrick Ellis and Spitbraai Boys for the catering and Chef Lizette for the delicious food. It was divine.

Wayne Hiscock

Baie dankie ons kos was fantasties. Het meer as genoeg gehad vir 20 mense en nog oorgehad. Ook baie smaaklik en goed voorberei. Dit was vir my mans se 70ste verjaardag vandag. Sal baie beslis julle aanbeveel en weer gebruik met ‘n volgende geleentheid. Baie dankie.

Annabell Welthagen

Hi. Ek will julle net bedank vir die goeie diens en wonderlike kos wat julle bedien het by my seun se rumparty. Almal was mal daaroor en ons sal definitief weer van julle diens gebruik maak.

Yolande Swart

Hi Patrick. Just want to say thank you we were pleasantly surprised by our petite lady chef Shaunnee. Very professional, friendly and helpful. Her setup was awesome and we all loved the food. We were so impressed with her that we will definitely ask for her by name when we need you guys to do another function for us. God bless.

Melodie Steyn

Hi Patrick. Ek wil net namens myself en die skool vir julle baie dankie sê vir ‘n heerlike ete. Julle personeel was regtig goed voorbereid, profesioneel, tegemoedkomend en vriendelik. Ons sal verseker weer in die nabye toekoms van julle gebruik maak. Julle mag maar 🙂

Jolandi Coetzer

Spur kan al die souse in die wereld hê maar hulle kos se smaak kom nie naby jou spitbraais nie even met hulle souse.

Andre Coetzee

Patrick Ellis. Dankie vir ‘n stunning catering diens met puik heerlike kos. Ons Darts jaareinde die 7de was ‘n reuse sukses veral met die ongelooflike lekker kos. Sal jou beslis elke keer gebruik en beveel jou vir enige funksie aan! Julle is van top gehalte. Baie dankie

Gerrie van Vuuren

Vandag wil ek net ‘n Shout-Out doen aan twee baie spesiale persone. Patrick Ellis en sy lieflike vrou Liezl! Baie dankie vir die fantastiese en lekker kos, wat jul gemaak het, vir my 50ste verjaardag. Jul is so spesiaal vir my. Ek en my man SAL jul verseker aanbeveel vir julle lekker sappige kos. Almal my mense praat nogsteeds van julle smaaklike kos. Dankie Patrick en Liezl, vir die ekstra kos wat jul bygesit het. Ek waardeer dit uit my hart uit. Julle is sulke AWESOME mense. Nogmaal, Baie baie dankie, vir julle profesionele diens. Love julle Woes baie hoor!

Magda Hayes

Ons het Vrydag ‘n funksie gehad. Die was nie die eerste keer nie. Die diens was puik. Kokke baie profesioneel en altyd bereid om te help. Kos was heerlik. Vleis altyd baie sag en smaaklik. Kan niks fout vind nie. Dankie Patrick.

Tersia Vermaak

Nou waar sal ek begin! Die naweek het on Bruilof gevier by Enamel Rose in Pretoria. Liesl en haar mense was daar om ons met ongelooflike goeie kos te bedien. die diens, die vriendelikheid en die profesionele manier wat hulle alles van die begin tot die einde hanteer het. Ek wil vir almal graag van hulle vertel want ek below jou dit sal 80% se kommer uit jou funksie haal. Ek het van al die gaste verneem dat hulle besonders lekker geëet het. My dogter was baie benoud aangesien hulle kwotasie van porsie beheer praat en almal kom met borde wat steun verby geloop. Sy was oortuig die kos gaan nie genoeg wees as elke persoon so heerlike bord kos kry nie. Wel soos beloof is daar nog genoeg gewees om in bakke huistoe te neem. Die mense wee beslis wat hulle doen. Dankie dat julle die dag onvergeetlik help maak het. Hiermee beveel ek julle dadelik aan by my werk en hoop dat ek weer ‘n geleentheid sal kry om julle te gebruik. Mag julle groei van krag tot krag. Awesomeness is al wat ek kan sê. Baie dankie en baie seën.

Dalene Sadler

Maak gerus van Patrick Ellis en sy span gebruik. Hulle kos en diens is puik.

Gerrie van Vuuren

Goeie Middag. Ek wou reeds al Vrydag jou bedank maar was dol hier en ons was na die tyd Vaal toe waar ek geen netwerk gehad het nie. Wil net vir jou en David se baie baie dankie vir die knap diens en FANTASTIESE kos. Ons het redelik mense gehad wat nie gekom het nie maar ons vrouens was Saterdag sommer dag af vir kos maak. Ons gaan definitief nog ‘n lang pad saam met julle stap. Weereens baie dankie.

Cathy

Goeie more Patrick. Wow baie baie dankie vir jou en jou span vir gister se spit. Profesioneel, vriendelik en shoe… die lekkerste vleis en bykosse wat ek nog geëet het. Elke liewe gas het julle kos gekomplimenteer en hulle lekker trommel “dik” geëet. Jy kan sowaar trots wees op hulle. Hulle het uit hul pad gegaan vir ons. Baie baie dankie.

Audrey

Hi Patrick. Wil net sê baie dankie vir ons lekker kos met ons jaareindfunksie 2 weke terug. Die diens was weer uit die boonste rakke net soos die kos.

Yolanda Dippenaar

Good day to you. We are really excited about this. Thank you for accommodating us – and for your great and speedy service thus far. So much better than the other company we were dealing with.

Natalie Ann Louw

Baie dankie Patrick Ellis en jou span vir die lekkerste kossies. Sal jou aanbeveel vir enige iemand. Julle diens is fantasties. Sal julle weer gebruik.

Charmaine Post

Can definitely recommend Patrick Ellis and Spitbraai Boys.

Ricus Smith

GIVE US YOUR FEEDBACK

If you have made use of Spitbraai Boys and would like to leave a review about our food and service, please complete the form below.

Fill out this field
Please enter a valid email address.
Fill out this field
Please rate our service *
Select an option
Select an option
To prove you are human, please solve: 20 + 11 = ?
Enter the equation result to proceed